Randomness

Afrikaanse Drupal

Die deel van die website hardloop op Drupal (http://drupal.org/), 'n funky content engine wat nogal extendible is. Hy vertaal maklik, so ek't begin om stuk stuk die interface (!) na Afrikaans toe oor te skakel. As jy nog vertalings of enige veranderinge/voorstelle het, laat weet my!

Syndicate content